Episodes

Monday Jul 17, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Erika van der Merwe
Monday Jul 17, 2023
Monday Jul 17, 2023
Erika woon in Eindhoven en werk in Rotterdam. Ons gesels oor haar werk en haar lewe hier in die suide van Nederland en hoe dit verskil van dit waaraan ons gewoond was in Suid-Afrika.

Sunday Jul 02, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Alet Kotze
Sunday Jul 02, 2023
Sunday Jul 02, 2023
Alet is die kreatiewe meesterbrein agter "The Whimsical Duchess". Ons gesels oor haar lewe en hoe hulle gesin 'n jaar gelede afskeid moes neem van hulle pa.
Alet se website: https://www.thewhimsicalduchess.com/

Sunday Jun 18, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Elsabe de Jager
Sunday Jun 18, 2023
Sunday Jun 18, 2023
Elsabe vertel hoe hulle gesin besluit het om Kanada toe te gaan en om, heelwat jare later, weer terug Suid-Afrika toe te verhuis. Elsabe se eerste korteverhaal het onlangs in die bundel: "Ver in die wêreld" verskyn. Die bundel is saamgestel deur Frederik de Jager en word uitegegee deur Tafelberg Uitgewers. In die tweede deel van die gesprek wat net op Patreon beskikbaar is, gesels ons oor haar skryfwerk.

Sunday Jun 04, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Karin D’Orville
Sunday Jun 04, 2023
Sunday Jun 04, 2023
Karin het baie jare as ondersoekende joernalis by die SABC gewerk. Ons gesels oor die joernalistiek en die maak van dokkies en ook oor haar nuwe, rustiger, bestaan.

Sunday May 28, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Jeanette Kriek Hoft
Sunday May 28, 2023
Sunday May 28, 2023
Jeanette vertel hoe sy en haar man elke jaar vanuit Kanada die son gaan opsoek in Mexico met hulle "autovilla".

Sunday May 21, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Tosca de Villiers
Sunday May 21, 2023
Sunday May 21, 2023

Sunday Apr 30, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? René van Zyl
Sunday Apr 30, 2023
Sunday Apr 30, 2023

Sunday Apr 23, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Ieteke Oggel
Sunday Apr 23, 2023
Sunday Apr 23, 2023
Ieteke het 'n blog, "With your Coffee" en ons gesels daaroor. Sy woon in Ierland en ons praat oor wat 'n mens alles moet sien as jy daar gaan vakansie hou.
Ieteke vertel ook meer oor haar lewe in Ierland.

As die groot verlange en Sondagmiddag- alleen jou vang, kom kuier saam met my. In die komende jaar gaan ek probeer om met al my FB-vriende te gesels.
Ek het geniale FB-vriende en elkeen van hulle het 'n spesiale storie om te vertel.
Ons kuiers sal wilde draaie maak, ver paaie loop en altyd weer eindig by vriendskap, geluk en die lekkerte van 'n vol lewe.