Episodes

Sunday Oct 29, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Emmerentia Nel 1
Sunday Oct 29, 2023
Sunday Oct 29, 2023
Emmerentia woon in die Emirate en ons gesels oor hoe die lewe daar werk. Sy oortuig my om 'n hele paar van my vooroordele te heroorweeg.

Sunday Oct 22, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Esti Nieuwoudt Steward 1
Sunday Oct 22, 2023
Sunday Oct 22, 2023
As jy lus is om in een van die mooiste plekke in Suid-Afrika te gaan stap, is Esti die vrou om te ken. Ons gesels oor die wonderlike staptogte wat hulle organiseer, onder andere in Baviaanskloof, en sommer oor die lewe op St Francisbaai waar Esti en haar man ou bekendes is.

Thursday Oct 12, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand?Leonie Bezuidenhout
Thursday Oct 12, 2023
Thursday Oct 12, 2023
Leonie werk by Maroela Media as joernalis en skrywer. Haar beat is veral die Afrikaanse musiek- en vermaaklikheidswêreld. Ons gesels oor die Silwerskermfees, Afrikaanse musiek, influencers en natuurlik oor wat dit vat om 'n werkende ma te wees.

Sunday Sep 24, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Leana van Wyk
Sunday Sep 24, 2023
Sunday Sep 24, 2023
Leana en haar Nederlandse man woon 'n deel van elke jaar in Nederland en 'n deel in Greyton in die Kaap. Leana is 'n behendige sakevrou wat, daar waar sy kom, elke geleentheid aangryp om iets interessants te begin. In Greyton het sy 'n klerewinkel en in Gauteng hou haar bedryf, oelalaa, kinderpartytjies. Ons gesels heerlik oor Nederland en Greyton en Leana se lewe.

Sunday Sep 10, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Annemarie van Eeden
Sunday Sep 10, 2023
Sunday Sep 10, 2023
Annemarie gesels oor die boek waaraan sy besig is om te skryf, haar musiek en wat haar inspireer.

Saturday Aug 26, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Hans Moolman
Saturday Aug 26, 2023
Saturday Aug 26, 2023

Sunday Aug 13, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Neeltje Swanepoel 1
Sunday Aug 13, 2023
Sunday Aug 13, 2023

Sunday Jul 30, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Karike Norval
Sunday Jul 30, 2023
Sunday Jul 30, 2023
Karike is die eienaar van Holland Bakery in die Kaap. Ons gesels te lekker oor hoe haar droom waar geword het en sy die ou bekende bakkery in Belville bemagtig het en omskep het om beter te voldoen aan die eise van die tyd. Meer informasie kan jy hier kry: https://hollandbakery.co.za/

As die groot verlange en Sondagmiddag- alleen jou vang, kom kuier saam met my. In die komende jaar gaan ek probeer om met al my FB-vriende te gesels.
Ek het geniale FB-vriende en elkeen van hulle het 'n spesiale storie om te vertel.
Ons kuiers sal wilde draaie maak, ver paaie loop en altyd weer eindig by vriendskap, geluk en die lekkerte van 'n vol lewe.