Episodes

Sunday Feb 11, 2024
Met wie praat ek op Sondagaand? Vickie de Beer1
Sunday Feb 11, 2024
Sunday Feb 11, 2024
Vickie is 'n bekende chef en kos-stilis. Sy was jare lank 'n kosredakteur by die eertydse RooiRose en verder is sy ook bekend vir haar resepteboeke vir mense met diabetes. Deesdae woon sy in Woerden, Nederland, en is sy nog steeds besig om wonderlike dinge met kos en resepte te doen. Sy vertel meer oor haar lewe in Nederland en hoe hulle gesin tydens Covid hier moes aanpas.
Maak ook 'n draai op haar webtuiste: https://vickiedebeer.com/
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!