Episodes

Sunday Nov 05, 2023
Met wie praat ek op Sondagaand? Janneke Scheeres 1
Sunday Nov 05, 2023
Sunday Nov 05, 2023
Janneke vertel oor die lewe in Hobart, Tasmanië. Hoewel Janneke in Suid-Afrika gebore is, het sy in Nederland groot geword. Dit is interessant hoe sy die lewe in Tasmanië vergelyk met die lewe in Nederland. Janneke is ook besig met 'n ondersoek oor bosbou en hoe daar saam gewerk kan word om die natuur so goed moontlik te bewaar.
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!