Episodes

Sunday Feb 04, 2024
Met wie praat ek op Sondagaand? Annelie Ferreira 1
Sunday Feb 04, 2024
Sunday Feb 04, 2024
Annelie is 'n bekende jeugboekskrywer wie al meerdere pryse ingepalm het vir haar werk. In die gesprek gesels ons oor haar skryfwerk en vertel sy hoe sy haar onlangse boek: "Dit het alles begin by 'n hond" ontwikkel het. Sy vertel ook oor hoe sy later agtergekom het hoe groot die impak van haar pa se dood, in haar kinderjare, eintlik was.
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!